top of page

Vakante pos

POSBESKRYWING

 

Verantwoordelik vir onder andere maar nie uitsluitlik tot:

  1. Ontwerp van alle media vir Missio Dei platforms

    1. Oorhoofs vir gemeente

    2. Bedieninge, uitgesluit bediening spesifieke kommunikasie na bediening se platforms onderhou deur die Bedieningsleiers

    3. Geleenthede / funksies wat binne Missio Dei plaasvind

    4. Ontwerp, oorsig en beplanning van alle branding binne en buite gebou rondom visie van Missio Dei om dit so visueel moontlik te maak
       

  2. Bepaal riglyne vir die skep en ontwikkel van bedieninge se eie ontwerpe. Behou sodoende eenvormigheid rondom die algehele beeld van Missio Dei
     

  3. Sosiale media Insluitend

    1. Website

    2. LinkTree

    3. Facebook

    4. Instagram

    5. WhatsApp

    6. Snapper frames

    7. App (in ontwikkeling)

    8. Maak van videos vir dienste

    9. Soos benodig rondom ander platforms
       

  4. Merchandise

    1. Ontwerp en ontwikkel reeks merchandise vir die gemeente

    2. Bestellings aan verskaffers organiseer 

    3. Samewerking met Admin Assistent en Administrateur vir die bywerking van bestellings en betalings van die meegaande bestellings
       

  5. Verantwoordelik vir BrandBook ontwikkeling vir die look and feel wat eie en uniek is aan Missio Dei. Alle ontwerpe wat gemaak word vir die gemeente bly die intelektuale eiendom
     

  6. Skep template(s) vir die preek samestelling en aankondigings vir gebruik deur admin ondersteunings posisies
     

  7. Skakel tussen sosiale media en kommunikasie platforms en Administrateur en Admin Ondersteuning

Wil jy deel raak van ons gemeente?

DANKIE!

Whatsapp_icon-removebg-preview.png

Tel: 

H/V De Villiers en Retiefstraat, Bellville

Kaapstad 7530

  • Facebook
  • Instagram
  • YouTube
  • TikTok

t 021 949 1600 / info@missio-dei.co.za / © alle regte voorbehou  | 2026

bottom of page