top of page
GTC_edited.png

Gateway to china
(GTC)

Meer inligting

Missio Dei is 'n stigterslid en die administrateur van GTC. Die visie is om die onbereikte Etniese Minderheidsgroepe in China te bereik met die Goeie Nuus van Jesus Christus.

 

Ons doen dit deur die huiskerkbeweging te dien, ondersteun en mobiliseer om hul geleentheid/plig na te kom. Vir die doel werf ons gemeentes en individue in Suid-Afrika om betrokke te wees 

by gebed, gee en/of gaan.

  • Een van GTC se kerkplanters was versoek om dadelik by ‘n polisiestasie aan te meld, nadat haar Bybelstudiegroep via Zoom, gemonitor was

  • Bid vir wysheid, beskerming en vrede vir haar

  • Bid vir haar medegelowiges dat hul standvastig sal bly in hul geloof gedurende hierdie tyd

Wil jy deel raak van ons gemeente?

DANKIE!

Whatsapp_icon-removebg-preview.png

Tel: 

H/V De Villiers en Retiefstraat, Bellville

Kaapstad 7530

  • Facebook
  • Instagram
  • YouTube
  • TikTok

t 021 949 1600 / info@missio-dei.co.za / © alle regte voorbehou  | 2026

bottom of page