top of page
Francois & Alta Rauch_edited.png

Francois & Alta Rauch

Meer inligting

Francois en Alta gebruik Johannesburg as basis om 27 lande in Afrika, Suid & Sentraal Amerika, Eurasië, Oos-Asië en Wes-Europa te bedien.

 

Francois se werk behels:

Kerkplanting, Navorsing, Opleiding, Leierskap, Kinder-dissipelskap in Mosambiek,

First Church-First Bible, Global Leadership Summit, Netwerk- bestuur en Bybelverspreiding.

 

Alta se werk behels Vroue:

Opleiding en Geletterdheid, Skryf van Programme in 3 tale om geletterdheid te bespoedig, Weeskinders: Bestuur en Administrasie (23 weeskinders), Donateurs: Bestuur en Administrasie, Gebeds-administrasie en Persoonlike Assistent vir Francois.

  1. Bid vir die kerkleiers wat diep in Amasone evangeliseer en kerke plant

  2. Bid vir Francois en medewerkers wat in moeilike omstandighede oor landsgrense moet beweeg

  3. Bid steeds vir Filippyne waar groot teëspoed en vervolging ervaar word

  4. Bid vir finansies en voorsiening om voort te gaan met evangelisasie - Francois bereik nou bykans alle wêreld dele

Wil jy deel raak van ons gemeente?

DANKIE!

Whatsapp_icon-removebg-preview.png

Tel: 

H/V De Villiers en Retiefstraat, Bellville

Kaapstad 7530

  • Facebook
  • Instagram
  • YouTube
  • TikTok

t 021 949 1600 / info@missio-dei.co.za / © alle regte voorbehou  | 2023

bottom of page