top of page

Kids 4 jesus

Om Bybelse beginsels op ‘n relevante, prettige en kreatiewe wyse oor te dra aan kinders sodat hul Jesus persoonlik kan leer ken.

Jay.png
Kay.png
1.png
Kindertoewyding.png
Made 2 Worship.png
2.png
K4J se GlowParty SleepOver 2 Okt.png

Bybel "Buddies" is 'n opwindende Bybelstudie Program.

​

Vir slegs R150 kry jy 'n nuwe vriend (Buddie) saam met 'n Omgeegids vir jou Bybel Buddie en ook 'n jaar se

Bybelstudie program.

​

Hierdie is 'n gereedskapstuk vir jou as ouer om jou kind
te help met Bybelstudie.

​

Vir enige navrae kontak Marieozelle 0842844151

info@missio-dei.co.za

Ollie Offerhande.png

Ollie is K4J se offerhande olifant. 

​

Hy slurp al die maatjies se offerhande op om sy magie vol te kry. 

​

Wie is Ollie?.png

Wil jy deel raak van ons gemeente?

DANKIE!

Whatsapp_icon-removebg-preview.png

Tel: 

​

​

​

H/V De Villiers en Retiefstraat, Bellville

Kaapstad 7530

  • Facebook
  • Instagram
  • YouTube
  • TikTok

t 021 949 1600 / info@missio-dei.co.za / © alle regte voorbehou  | 2026

bottom of page