top of page

4. Libië

Noord-Korea_edited.png
images.webp

Streek

Afrika

Christelike bevolking

35 500 (0,5%)

Meederheidsgeloof

Islam

 

Vernaamste bedreigings

• Islamitiese onderdrukking
• Stamonderdrukking
• Georganiseerde korrupsie en misdaad

Dit is te gevaarlik vir enige Libiese gelowige om ʼn getuienis met ons te deel.

image.png
image.png
image.png

Totale telling

91%

Druk

96.9%

Geweld

63%

Bid vir

  • Bid dat die spanning tussen die twee mededingende groepe nie in ʼn burgeroorlog sal ontaard nie.

  • Bid vir die beskerming van Christelike trekarbeiders, veral in gebiede sonder werklike oppergesag van die reg.

  • Vra God om deure oop te maak vir gelowiges om ʼn geloofsgemeenskap te vind sodat hulle kan groei in hul pad met Christus.

Wil jy deel raak van ons gemeente?

DANKIE!

Whatsapp_icon-removebg-preview.png

Tel: 

H/V De Villiers en Retiefstraat, Bellville

Kaapstad 7530

  • Facebook
  • Instagram
  • YouTube
  • TikTok

t 021 949 1600 / info@missio-dei.co.za / © alle regte voorbehou  | 2023

bottom of page