top of page


4. Libië


Streek
Afrika
Christelike bevolking
35 500 (0,5%)
Meederheidsgeloof
Islam
Vernaamste bedreigings
• Islamitiese onderdrukking
• Stamonderdrukking
• Georganiseerde korrupsie en misdaad
Dit is te gevaarlik vir enige Libiese gelowige om ʼn getuienis met ons te deel.



Totale telling
91%
Druk
96.9%
Geweld
63%
Bid vir
-
Bid dat die spanning tussen die twee mededingende groepe nie in ʼn burgeroorlog sal ontaard nie.
-
Bid vir die beskerming van Christelike trekarbeiders, veral in gebiede sonder werklike oppergesag van die reg.
-
Vra God om deure oop te maak vir gelowiges om ʼn geloofsgemeenskap te vind sodat hulle kan groei in hul pad met Christus.
bottom of page
