top of page

gemeentelewe

Hier by Missio Dei is daar altyd iets lekker aan die gebeur!

Maak seker jy mis nie uit op enige iets nie

Diamant Vroue

Dit beteken oorlog!

Raak deel van ons vroue bediening. Hier ondersteun die vroue mekaar, bid vir mekaar en natuurlik word daar

baie gesels en gelag!

Hou ons aankondiging dop vir die volgende datum wanneer die vroue bymekaar kom. 

Vir enige navrae, kan jy die skakel volg hieronder.

Vrougenoeg Sosiale Media .png
Missio Dei kruis.png
bottom of page